Saturnus het 82 mane


Saturnus se mane

Tot dusver was Jupiter die planeet in ons sonnestelsel wat die meeste mane gehad het, maar die ringplaneet, Saturnus, het Jupiter nou onttroon. Die span vertel hoeveel mane Saturnus nou het.

Met die ontdekking van 20 nuwe mane (wat terugwaarts om die planeet wentel) om Saturnus, het dié ringplaneet nou 82 mane teenoor Jupiter se 79.

Lees meer oor Saturnus se mane:

https://www.newscientist.com/article/2219398-weve-discovered-20-more-moons-of-saturn-and-you-can-help-name-them/

https://en.wikipedia.org/wiki/Moons_of_Saturn

Daar is ook meer inligting oor die Hydrosat-projek van dr. Japie van Zyl, en wat die resolusie is van die foto’s wat die satelliete van die aarde gaan neem.

Kobus Olckers praat oor die son se draai-aksie, en hoe lank dit die son neem om een keer om sy ewenaar te roteer.