As jou selfoondata verval…


Maandag 20 Augustus 2018 – Baie selfoongebruikers is vies omdat gekoopte databondels dikwels verval. Mag selfoondiensverskaffers jou gekoopte data laat verval?

Dít is een van die vrae wat in Regsake beantwoord word.

Ander kwessies wat bespreek word, is:
1. Wanneer kan klagtes op webwerwe soos Hello Peter op laster neerkom?
2. Kan goedbedoelde “raad” van SASSA amptenare op bedrog neerkom?
3. Hoe kan jy jou huweliksbedeling na jou troue verander?
4. Daar is ook raad oor belastinggeskille met die SAID.