SARS sê: Dié rentevrye lenings = skenkings


  1. Kan iemand summier afgedank word weens rassistiese opmerkings?
  2. Mag ‘n pastoor jou met insekdoder bespuit?
  3. Wat is die effek van ‘n mondelinge bedanking uit jou pos?
  4. Wat behels jou verpligting om afloopwater vanaf ‘n hoërliggende erf op jou erf te ontvang?
  5. Wanneer sal jy skenkingsbelasting moet betaal op ‘n rentevrye lening aan jou kinders?

Luister na die antwoorde op hierdie vrae in Regsake.