Skermverslawing verswak aandag, geheue en ontwikkeling


Skermverslawing het ‘n negatiewe impak op kinders se konsentrasievermoë, aandag, geheue, slaapgewoontes, algemene gesondheid en ontwikkeling.

Johan van Lill praat met prof. Renata Schoeman, ‘n psigiater, oor kinders se blootstelling aan skermtyd, en wat die tekens is waarvoor jy op die uitkyk moet wees wat op skermverslawing dui.

Luister ook na dié gesprek op Wie is ek?

Tieners en hul skerms