Smokkelaars stroop nou ook ons akkedis-bevolking


Die gepantserde Armadillo akkedis loop deur onder stropers

Is daar so iets soos grys oë? Hoekom word blou oë nie net deur genetika bepaal nie?

Het jy geweet daar is sekere akkedisse in Suid-Afrika wat baie geld werd is oorsee? Vind uit hoe smokkelaars te werk gaan, en hoe jy kan help om hulle te vang.

En ons hoor van motte wat lyk, beweeg en vlieg soos sekere voëls.