Egskeiding: Bereken aanwas só


Hoe word die aanwas bereken by die ontbinding van huwelike waarop dit van toepassing was? Dié strydpunt in baie egskeidings word in Regsake bespreek.

Igna Klynsmith bespreek ook:

  • Tot watter mate moet jy sonde met die bure verdra?
  • Kan jy iets waardevols wat jy opgetel het, hou, of wanneer kom dit neer op diefstal?
  • Wanneer kan ‘n minderheidsaandeelhouer namens die maatskappy optree?