Sonpanele wat duisend maal doeltreffender is as aardse sonpanele?


Tydens die Voyager-vlugte is ‘n spesiale plaat saam met die satelliete gestuur, wat sekere elemente op die aarde aandui. Ruimtewetenskaplikes is besig met voorbereiding vir ‘n soortgelyke vlug na Europa, een van Jupiter se mane.
Wetenskaplikes werk ook aan die ontwikelling van sonpanele wat ‘n duisend keer doeltreffender is as dié wat op aarde gebruik word.
En, waarom sien mens net die een kant van die maan?