Tuie hoef nie naby son te kom in sonsendings nie


Jim Adams vertel van die sonsendings waarby hy betrokke was. Van die belangrikstes is die Soho en Solar Dynamic Observatory sendings. Dis interessant dat die tuie nie noodwending baie naby aan die son moet kom om navorsing te doen nie.