Spin ‘n kat nét van lekkerkry?


Spin ‘n kat net van lekkerkry? Waar kom dié geluid vandaan?

Wetenskaplikes beantwoord dié luisteraarsvraag in Hoe verklaar jy dit? en ook die volgende vrae:

  1. Hoe beïnvloed massa die tempo waarteen tyd verloop?
  2. Kan ‘n mens ovaria of eierstokke oorplant?