Stem nou vir RSG as jou gunsteling-radiostasie, en jy kan dalk R40 000 kontant wen!


Stem nou vir RSG as jou gunsteling-radiostasie, en jy kan dalk R40 000 (veertig duisend rand) kontant wen!

Dis baie maklik:

–        Besoek www.radioawards.co.za  of https://upload.radioawards.co.za/MyStation

–        Vul die aanlyn stemvorm in om te stem

–        Alle stemme sal outomaties die kans staan om R40 000 kontant in ’n gelukstrekking te wen.

–        Daar is geen beperking op die aantal stemme per luisteraar nie, so jy kan stem soveel keer as wat jy wil!

–        Slegs stemme wat deur die amptelike kompetisieblad ingedien is word aanvaar en getel.

–        Die kompetisie sluit op 27 September 2023 om middernag.