Stompkopkewers verwoes steeds bome


Die stompkopkewer-plaag kan die ekonomie miljarde rand kos.

Kundiges glo krag wat uit afval opgewek word, kan energiesekerheid bevorder.

Navorsing wys leerlinge het ‘n jaar se agterstand in lees- en syfervaardighede weens die Covid-19-pandemie.

Lees meer oor stompkopkewers: https://af.wikipedia.org/wiki/Stompkopkewer
https://www.moneyweb.co.za/moneyweb-radio/is-daar-n-behandeling-vir-die-stompkop-kewer/