Jongmense vertel: ‘n pas gegradueerde; ‘n verpleegkundige; ‘n B-Rek student; ‘n jong dokter


Lisbe Willems

Aneshia Gysman van Wyngaardt

Twee talentvolle jong vroue vertel hoe die lewe hulle geskuur en geskaaf het.

Aneshia Gysman van Wyngaardt is ‘n pas gegradueerde met ‘n storie van inspirasie soos min.

Lisbe Willems is ‘n jong verpleegsuster, wat ons ‘n ding of drie leer van verpleegkunde.

Athina Jansen gesels met ‘n B-Rek student, Bjorn Bell, wat vertel wat jy kan verwag in jou eerste jaar op universiteit.

Sy praat ook met Ashley Hendricks, ‘n mediese dokter wat in die buiteland werk, oor hoe ‘n mens se drome vir die toekoms verander wanneer jy jou passie vind.