Op en Wakker
TagEskom moet inligting oor kontrakte aan AfriForum oorhandig
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het ‘n oorwinning oor Eskom in die hooggeregshof behaal. Eskom moet kontrakte aan AfriForum oorha…
Joernalis vertel van besoek aan Oekraïne
Rusland se oorlog in Oekraïne is al langer as twee jaar aan die gang. Duisende mense – soldate en burgerlikes – het al in die oorlog …
Interessante bevindings oor kameelperde
Is daar ‘n tamheid vir renosterstroopnuus?
Mynbou: Is die res van Afrika nou aantrekliker as SA?
Die Mynbou-indaba het verlede week in Kaapstad ten einde geloop.
Dit was een van die grootste Indabas ooit, met meer as 11 000 mense w…
Wêreldradiodag: Wat is die rol van ‘n openbare diensstasie soos RSG?
Op 13 Februarie word Wêreldradiodag gevier. Ons het verlede week gepraat oor die rol van kommersiële en gemeenskapstasies. Een van die be…
Die belangrikheid van ’n baba se eerste 1000 dae
In Suid-Afrika is die moontlikheid dat ‘n baba in sy of haar eerste lewensjaar kan sterf, 17 keer groter as in Noorweë. UNICEF beraam…
Hoekom moet die strafproseswet verander word?
Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, het aangekondig daar sal met erns begin word om strafproseswetgewing te …
Is die Slaagsyfer te laag vir matrieks ?
Die nuwe skooljaar is aan die gang, en soos jy nou al baie gehoor het, is die matriekuitslae vanoggend bekend gemaak. Minister Angie …
Gerco praat oor sy 6 jr as Al-Kaïda-gevangene en sy onderhandelaar vertel meer
Gerco van Deventer en sy vrou Shereen
Hy was skaars drie dae in Libië, waar hy as ‘n paramedikus kontrakwerk sou doen. Dit wa…
Helpmekaar-seun presteer in matriek met ‘n nuwe hart ná oorplanting
Die onafhanklike eksamenraad het pas sy matrieks se uitslae bekend gemaak. Een van die Matrieks wat sy uitslae gekry het, is Pedro Basson…
‘Revolusie nodig in SA-onderwys’
Skole het geopen vir 2024. Sowat ‘n miljoen graad een leerlinge sal landwyd met hulle skoolloopbaan begin.
Uitkomste, gemeet aan die g…
Die belangrikste konflikgebiede in die wêreld is…
Die wêreld gaan gebuk onder tientalle gewapende konflikte. Van die konflikte sluit onder meer Israel se oorlog teen Hamas, Rusland se…
Die trauma wat emigrasie veroorsaak
“My ouma bly in ‘n rekenaar”, het ‘n kleinkind van ‘n Suid-Afrikaanse ouma vertel. Die kind woon in die buiteland en sy ouma in Suid-…
Koning Charles vereer John Kani
John Kani
Koning Charles het laat verlede jaar die Suid-Afrikaanse veteraan akteur en dramaturg, dr. John Kani vereer met die Ord…
SA vs Israel: wat sal die gevolge wees van dié hofsaak?
Suid-Afrika het Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag verkla onder meer, weens beweerde volksmoord. Die saak word eersko…
Gaan die ANC dieselfde pad stap as die NP?
Is ondergrondse mynstakings nou die norm?
Regering onbeholpe en soms onbevoeg om ekonomie te laat groei
Vir die eerste keer in meer as 20 jaar het die pluimveereus, Astral Foods, ‘n verlies aangekondig. Beurtkrag, reuse probleme met watervoo…
Egskeidingsprokureur skryf boek oor hoe om nie te skei nie
‘n Egskeidingsprokureur wat ‘n boek skryf oor hoe om egskeidings te vermy, klink so ietwat teenstrydig! Tog is dit presies wat Bertus Pre…
Hulde aan die legendariese musiekmeester Ronnie Samaai
Musieklegende Ronnie Samaai
Die musieklegende, Ronnie Samaai, is gisteroggend in die ouderdom van 87 jaar oorlede. Hy was ‘n viool ma…
Kan die NVG gered word?
Na die beweerde Eskom-staatskaper, Matshela Koko, se verhoor voorlopig uit die handelshof gegooi is, loop die Nasionale Vervolgingsgesag …
Wie is Gen Z nou eintlik?
Die PEW-navorsingsentrum beskryf Generasie Z, of soos hulle meer algemeen bekend is, Gen Z (Zie), as jong mense wat tussen 1997 tot min o…
Nuwe kinderboek oor wêreld se godsdienste
Daar is ’n nuwe kinderboek wat die meeste van die wêreld se godsdienste en geloofsfilosofieë van A tot Z belig en verduidelik, sonder om …