Welkom terug Goue Tatjana!


Oorstelp

Tatjana Schoenmaker is Suid-Afrika se liefling nadat dié nederinge swemmer Goud gewen het toe sy die 200m borsslag in ‘n wêreldrekordtyd afgelê het. Haar tyd was 2 min 18.95 sek.

Haar wêreldrekord was die eerste van die Olimpiese Spele in Tokio.

Sy het diep in die harte van Suid-Afrikaners gekruip nie net danksy haar prestasies in die swembad nie, maar ook haar nederige en eerlike reaksies en skamerige persoonlikheid.

LUISTER: Die Suid-Afrikaanse swemsensasie Tatjana Schoenmaker keer terug na ‘n Suid-Afrika en kry ‘n heldeontvangs op OR Tambo lughawe. Spektrum praat onder meer met haar pa René oor haar prestasies.

KYK: Sy het Maandagaand ‘n helde-ontvangs beleef toe sy na Suid-Afrika teruggekeer het:

Die eerste persoon wat Tatjana op die lughawe ‘n drukkie gegee het, was haar vriend Ruan Ras

In vriend se arms.

KYK: Aandoenlik: Kyk hoe Tatjana ná haar sege deur mede-atlete in die atletedorp in Tokio verwelkom is: https://web.facebook.com/570207056/videos/647740346210019/

KYK: Nederig; inspirerend: Kyk na haar onderhoud uit Tokio met SON koerant: https://web.facebook.com/watch/?ref=search&v=361166875605510&external_log_id=aa2e3912-43f2-4706-a7d7-426cb5a56d96&q=tatjanan%20in%20atletedorp%20verwelkom

Op die podium

Verrassing! Dis ‘n wêreldrekord.

Die trane is naby

En nog nader…

Kyk na die video van haar WR-wen:

https://supersport.com/olympics/news/210730_Schoenmaker_wins_breaststroke_gold_in_world_record_time

of hier:

https://supersport.com/olympics/olympics-swimming/video/1221704?fbclid=IwAR1UCTiB1UdOwxWRkbfVH7qvFWKEzia-lujRVjkGNP9RMrmoNN0SrWUSjqc

Binne wêreldrekord bereik

Wêreldrekord!

Die oomblik toe Tatjana op die bord sien dat sy die wêreldrekord verbeter het.

Dit bring Tatjana Schoenmaker se medalje-oes op Goud én Silwer, nadat sy ‘n Silwer-medalje in die 100m borsslag gewen het. Sy het die Olimpiese rekord in haar uidtdun in die 100 borsslag gewen, en ook in haar uitdun in die 200m borsslag ‘n nuwe Olimpiese rekord van 2 min 19.16 sek gewen.

Kyk hier na haar Olimpiese rekordpoging in die 200m borsslag uitdun:

Hier is enkele skermgrepe van Tatjana se 200m borsslag-uitdun:

Op julle merke!

Sy was reeds vroeg in die wedren voor.

Steeds voor

Baie naby aan Wêreldrekordtyd.

Die oomblik

Eerste in Olimpiese rekord. Haar tweede van die Spele.

Die besef

Oorstelp

Blydskap

Dankie

 

Hier is enkele skermgrepe van haar poging toe sy die 100m borsslag Olimpiese rekord gebreek het:
https://supersport.com/olympics/olympics-swimming/video/1219994?utm_source=google&utm_medium=organic&utm_campaign=ss-olympics&utm_term=ss-int-ctw-2021&utm_content=search-onebox_highlights

Voor die ren

Van meet af heel voor

Steeds voor na die draaislag

Voor

Oppad

 

Los voor

Eerste. Olimpiese rekord

wow

Ongeloof

Kaylene Corbett het ook haar uitdun gewen en is deur na die volgende ronde in die vierde vinnigste tyd. Sy was 5e in die 200m borsslag finaal.

Tatjana en die man in haar lewe, Ruan Ras. Ruan is besig met sy Meestersgraad in Argitektuur en self ‘n baie belowende swemmer. Hy het in 2014 7 onderskeidings in matriek behaal nadat hy in 2011 met Burkit-limfoom gediagnoseer is en hy dié kanker ná reekse behandeling in 2012 oorwin het.