Baie beroepsmense emigreer; SA vol onwettige wapens


Volgens ‘n voorsorgfonds vir professionele Suid-Afrikaners is Suid-Afrika se belastingbasis drasties verklein deur professionele mense wat die land verlaat.

‘n Man wat sy werk kwyt is weens ‘n fout met sy identiteitsdokument 19 jaar gelede, beskryf sy situasie as benard.

‘n Verslag deur die Global Initiative Against TransNational Organised Crime wys dat Suidelike Afrika vol onwettige wapens is, wat konflik en georganiseerde misdaad ‘n hupstoot gee.