Tegnologie, hommeltuie help boere


Daar vlieg hy!

Hommeltuie en algoritmes vergemaklik boerdery.

Landbou-tegnologie word daagliks meer gevorderd, en kan glo ‘n positiewe impak hê op volhoubaarheid, voedselsekerheid en omgewingsbewaring. Tydens ‘n landwye konferensie is nuwe tegnologie bekendgestel, wat die onderhoud en bestuur van plantasies, boorde en wingerde, kan vergemaklik. Marlinée Fouché berig dat dié tegnologie gebruik maak van hommeltuie en algoritmes, om boere ‘n beter idee te gee wat op hulle plase gebeur….