Tuisverbouiing van sampioene kan beursies laat swel


Die tuisverbouing van sampioene is besig om talle agri-entrepreneurs se beursies te laat swel. Dr. Adriaan Smit van die South African Gourmet Mushroom Academy verduidelik watter ander voordele daar aan dié betrokke landbou-aktiwiteit verbonde is.

Veranderende werksomstandighede in die landbou is onlangs nagevors, met bevindings wat in die 2035-verslag vervat is. Doris Viljoen van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die US se Besigheidskool, verduidelik waar boere dit in die hande kan kry, en hoe ons seker kan wees dat landboubedrywe anders sal lyk binne die volgende paar jaar.