Twee nuwe boekvoorlesings begin in September


Ons is opgewonde om twee splinternuwe boekvoorlesings aan te kondig wat in September begin!

Vir ons geliefde laataandboekvoorlesing word Pieter Stoffberg se boek, “Tenk,” deur Johan Rademan voorgelees.

Lees die resensie van Tenk:

Vir diegene wat hul dag met ‘n storie wil begin, bied ons die oggendboekvoorlesing aan met die treffende boek deur Helena Gunter, “Die hart het sy redes,” voorgelees deur Johny Klein.

Lees die resensie van Die hart het sy redes:
https://www.litnet.co.za/die-hart-het-sy-redes-deur-helena-gunter-n-resensie/

Geniet saam met ons die nuwe seisoen en nuwe boekvoorlesings op RSG.

Dood, vrees en hoop: ’n resensie van Tenk deur Pieter Stoffberg