Verstaan jou kind se geaardheid beter


Kinders se temperamente en geaardhede verskil en elkeen sal anders op dieselfde aksie reageer.

Johan van Lill praat met Lynette Beer oor kinders se verskillende temperamente, en hoe kennis hiervan jou kan help om dinge makliker by die huis te hanteer.