Verveeldheid dra ook by tot breinontwikkeling


Dis vakansietyd en kinders kla dikwels dat hulle dan verveeld is. Baie ouers en versorgers is geïrriteerd met hierdie stand van sake. Maar is verveeldheid ‘n negatiewe ding by kinders? Lizanne du Plessis, arbeidsterapeut, praat met Johan van Lill oor die positiewe aspekte van verveeldheid en hoe dit kan bydra tot breinontwikkeling.