Video van lawa-meer op die maan Io


Matie en Willie gesels uitgebreid met Jim Adams oor Boeing Starliner, wat as alles goed verloop, op Maandag 5 Mei vir die eerste keer ruimtevaarders na die Internasionale Ruimtestasie sal neem.

Ons gesels ook oor ‘n video van die Juno-ruimtetuig van ‘n lawameer op die maan, Io. (Lees meer: https://edition.cnn.com/2024/04/23/world/nasa-jupiter-io-lava-lake-mountain-scn/index.html)

NASA het die groen lig gegee vir nóg ’n helikopter, dié keer op een van Saturnus se mane.