Vier nuwe reekse skop in Julie af


‘n Handvol nuwe reekse skop in Julie af om heerlike luistergenot vir ons luisteraars te bring en die wintermaande sommer geselliger te maak.

 

3 Julie Dokkies Seisoen

20:00 – Nuwe dokkie seisoen begin.

 

Jak de Priester

3 Julie – Dondergaand musiekreeks

20:30 – Glasiewynfontein (Musiekreeks deur Jak de Priester)

 

Kobus Burger

6 Julie Sondagmiddagmusiekreeks:

14:00 – Die midas van musiek (Aangebied deur Kobus Burger)

 

6 Julie – Sondaggeloofsreeks:

19:00 – Dit is my kerk (Aangebied deur Flip Loots)