Vorder die Landbank se omkeerstrategie?


Die 25ste Large Herds-konferensie is onlangs in Qqeberha gehou. Dit word jaarliks deur die Melkprodusente-organisasie aangebied.

Die bestuurshoof van die Landbank, Themba Rikhotso, het by Nampo oor die vordering van hulle omkeerstrategie gepraat.

By dieselfde geleentheid het Nutri Feeds met groot sukses werkswinkels vir klein hoenderboerderye aangebied.