RSG meningspeiling – ons luister graag


Sê jou sê oor RSG se inhoud in ‘n meningspeiling.

Die kort vraelys, wat ongeveer 10 minute neem om te voltooi, bied vir RSG waardevolle inligting om jou behoeftes beter te verstaan.

‘n Gelukkige luisteraar staan ook die kans om ‘n RSG-geskenkpak ter waarde van R1000 te wen.

Ons wil hê jy moet weet dat RSG luister.

Klik hier om deel te neem.