W-K se Agriwerker van jaar gee reed oor winter-groentetuine


Lindie-Alet van Staden is verlede jaar aangewys as die Wes-Kaap se algehele wenner van die provinsie se Agriwerker van die Jaar-kompetisie. Wie beter om by aan te klop vir raad oor die plant van ‘n groentetuin gedurende die wintermaande? Dr. Ilse Trautmann van die Departement Landbou in die Wes-Kaap vertel van die hoogtepunte van die jongste uitgawe van die landboupublikasie, Agriprobe.