Waar kom die metaangas op Mars vandaan?


Dit het onlangs bekend geword dat daar ‘n onverklaarbare piek in die teenwoordigheid van metaangas op die planeet Mars was.

Dis een van die onderwerpe waaroor gesels word in die program Sterre en Planete.

Die span gesels ook oor die mylpaal wat bereik is toe ‘n Falcon Heavy vuurpyl met ‘n hele handvol satelliete die ruimte in geskiet is en boonop is die meeste dele van die vuurpyl herwin toe dit weer veiling op terra firma geland het.