Waar kom liggaamshitte vandaan? Home Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 04/12/2017. 04/12/2017 Sondag 3 Desember 2017 Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit? onder leiding van Chris Swanepoel. Waar kom liggaamshitte vandaan, en hoe word dit beheer? Hoe kry eekhorings dit reg om die harde doppe van pekanneute stukkend te byt? Hoekom is sommige sywurms gestreep, terwyl ander wit is? En hoe lank is ‘n sydraad? Laai Af (22 944KB) Teken in met iTunes Luister