Hoekom groei indringer waterhiasinte so welig?


Die skadelike waterhiasint

Wat is in die water wat die waterhiasint so welig laat groei? Dis nóg ‘n indringerplant wat ernstige probleme veroorsaak.

Net soos by die mens, ontwikkel diere ook antimikrobiese weerstand, maar hoe kan dit voorkom word? Dr. Chris van Dijk gee raad.

Heinrich Victor van OVK vertel wat met die wolpryse gebeur het.

Indringer waterhiasinte verswelg die Hartebeespoortdam