Waarom moet jou kind beweeg?


Groeipyne: Donderdag 22 Maart 2018

Ons weet almal dat beweging belangrik is vir kinders se ontwikkeling en algemene gesondheid. Maar hoe gemaak met jou lui kind wat glad nie hou van beweging nie? Johan van Lill gesels met twee kinderkinetici oor hoe om kinders aan te beweeg te kry.