Waaruit bestaan die aarde se atmosfeer-lae?


Diagram van die lae van die aarde se atmosfeer.

Uit watter lae bestaan die aarde se atmosfeer en watter rol speel die aarde se atmosfeer in sterrekunde? Die span praat hieroor.

‘n Luisteraarsvraag oor die waarneming van sterlig en hoe ‘n spektrograaf gebruik word om die lig van sterre te isoleer, word beantwoord. En Willie Koorts praat oor die verskil tussen spektrografie en fotometrie.