Wanneer is ‘n handels-ooreenkoms afdwingbaar?


Gewoonlik verbied ‘n handelsbeperkingsooreenkoms jou om binne ‘n sekere tyd soortgelyke werk as by jou huidige werkgewer vir jouself of ‘n ander werkgewer te doen.
Wanneer is dit afdwingbaar?Wanneer kom dit neer op diskriminasie as jou werkgewer iemand met soortgelyke kwalifikasies, vaardighede en ondervinding as joune teen ‘n groter salaris aanstel?

Johan Botes sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om luisteraars se vrae oor die arbeidsreg te beantwoord.