Watter 3 diersoorte sal binne eeu uitsterf?


Olifant

Watter drie Suid-Afrikaanse diersoorte sal teen die einde van hierdie eeu uitgesterf wees? Dit is een van die vrae wat wetenskaplikes in Hoe Verklaar jy dit? beantwoord.

Renoster

Sedert 1970 het 60% van diere van die aarde verdwyn. Die olifant, renoster en walvis is erg gedreig en sal waarskynlik binne 100 jaar uitsterf. Die Kaapse aasvoël, die jagluiperd, wildehonde en kleiner diere soos verskeie paddaspesies, die Knysna seeperdjie en ander klein diertjies sal waarskynlik ook uitsterf.

Die ander vrae wat beantwoord word, is:

  • Kaapstad

    Is dit waar dat die seevlak aan die Kaapse suidpunt duisende jare gelede 30 meter hoër was as tans?

  • Seekoeie

    Wanneer seekoeie snags die water verlaat om te gaan wei, word die kalfies in ‘n “kleuterskool” in ‘n paar koeie se sorg gelaat. Hoe besluit hulle watter koeie is op ‘n betrokke aand aan diens?