Wat as versekeraar weier om te betaal vir verliese weens inperking?


Die volgende word bespreek:

  • Die weiering van versekeraars om besighede se eise te betaal vir verliese gely weens die inperking.
  • Hoe lank nadat iemand seksueel aangerand is, kan die slagoffer nog ‘n klagte lê?
  • Tot watter mate mag ‘n ouers hulle kinders tugtig?
  • Kan ‘n vrou wat besig is om te skei van haar man wat haar mishandel, hom uit die huis laat sit?
  • ‘n Hofsaak wat beslis het dat ‘n kind se ouma in die plek van sy biologiese pa intestaat van hom moet erf.