Brusellose by beeste


Landbou: Donderdag 22 Maart 2018

Die bekende veearts en dieregesondheidskonsultant, dr. Faffa Malan, praat oor brusellose by beeste, en waarom dié siekte met hand en tand beveg moet word.

Johan van den Berg van Santam Landbou gee in sy rubriek, Weerwaarhede, ‘n paar klimaatslimwenke vir die herfs.

Japie Grobler was een van die sprekers by ‘n onlangse wildskool. Izak Hofmeyr het met hom gesels oor sy siening oor grondhervorming.