Veilige waterglybane: Wat is die regsplig?


Regsake: Maandag 19 Maart 2018

Igna Klynsmith is weer saam met Ian Wessels in die ateljee en beantwoord ‘n luisteraar se vraag

– oor die pligte van trustees.
– Hy bepreek ook onlangse hofsake oor ‘n man aan wie vergoeding van R2.7 miljoen toegeken is nadat hy in die polisieselle aangerand en verkrag is;
– watter hulp beskikbaar is vir minderheidsaandeelhouers wat geboelie word;
– asook die pligte van operateurs van waterglybane om kinders se veiligheid te verseker.