Wat in die water laat die lastige waterhiasint so welig groei?


Waterhiasinte op Hartebeespoortdam

Wat is in die water wat die waterhiasint so welig laat groei? David Cochrane van Spoor & Fisher gee duidelikheid oor planttelersregte.

Waaruit bestaan ‘n dag in die lewe van ‘n Australiese skaapskeerder? Charl Rogers is ‘n Suid-Afrikaner wat in Australië as skaapskeerder werk, en ons medewerker, Carin Venter, gesels met hom.