Wat is die beste teleskoop vir ‘n amateur sterrekyker?


Soos die belangstelling in die ruimte toeneem, neem die belangstelling in amateursterrekunde toe. ‘n Vraag wat dikwels voorkom, is watter amateurteleskoop aangekoop moet word. Die span verduidelik wat in gedagte gehou moet word, en die onderskeid tussen ‘n Alt-Az en ‘n ekwatoriale teleskoop. Lafras Smit verduidelik ook wat die beste teleskoop vir astrofotografie is.