Wat is die gevolge as jy ‘n motorkaper raakry?


Igna Klynsmith beantwoord ‘n luisteraarsvraag of dit onwettig is om na volwasse vermaak aanlyn te kyk, en of die persoon na wie gekyk word ook onwettig optree.

Hy bespreek ook ‘n vraag of daar wetgewing is wat van toepassing is op die dra van messe vir selfverdediging.

Wat is die gevolge indien ‘n slagoffer ‘n motorkaper sou raakry? Est-Mari McCallaghn van Van Velden Duffy Prokureurs in Rustenburg praat oor Erfenisdag en die grondwet, en laster met ‘n spesifieke fokus op sosiale mediaplasings.