Wat is die implikasies van die onteieningswetsontwerp?


Igna Klynsmith praat onder meer oor die onteieningswetsontwerp; ‘n appèlhofuitspraak oor die voetstootsklousule; ‘n hofuitspraak oor die toepassing van swart ekonomiese bemagtiging; en die versekeringsombudsman se uitsprake oor twee gevalle van dronkbestuur.