Wat is die implikasies van Mercurius se skielike komeetagtige stert?


Mercurius se natrium-stert is te sien.

Mercurius is die naaste planeet aan die son. Dit blyk nou dat dié hemelliggaam skielik ‘n stert ontwikkel het – byna soos ‘n komeet! Stefan Lotz van Sansa praat oor hierdie verskynsel en wat die oorsaak daarvan is.

Daar is ook inligting oor wat sterrekundiges presies sien wanneer hulle na sterre kyk. Is dit soos die kleurryke afbeeldings wat mens in foto’s sien?

En, die reuse deeltjieversneller (Large Hadron Collider) het onlangs daarin geslaag om partikels tot ‘n veel hoër snelheid op te jaag.

Mercurius se stert is te sien

Mercurius se stert wys weg van die son