Wat is die invloed van geloof op die brein?


Skrywer en navorser professor Ignatius Gous praat verder oor die kognitiewe wetenskap, religie en die invloed daarvan op die brein.