Wat is die jongste hommeltuig-regulasies?


Die seniorbestuurder: algemene lugvaart by die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid, Neil de Lange, praat oor hommeltuigregulasies en die gebruik van dié toestelle.

Anita Nel van LaunchLab praat oor biotegnologie en wat dit behels.