Tegnologie
Category‘n Wêreldklas ‘Tech Hub’…in die Karoo
Roslynne Strydom van Piehole.tv
Wat mens hier vind is onverwags. ’n Wêreldgehalte ateljee wat reklame-video’s vervaardig vir die …
Luister weer: Die Diep Donker Web
Die Diep en Donker Web bevat webwerwe wat nie deur gewone soekenjins gevind kan word nie. Hulle is nie geïndekseer en nie in soek-enjins …
Nuwe, hipermoderne radiodrama-ateljee vir RSG
Leon van Nierop (regisseur), Bongi Thomas (tegniese regisseur) en Evert Snyman jnr. (byklank-regisseur) in die nuwe D3-ateljee.
RSG s…
Wat moet SA doen om moderne en goedkoper sonkrag te verskaf?
Wat moet Suid-Afrika doen om moderne sonplase te bou om goedkoper sonkrag te lewer as Eskomkrag, en mededingend te bly in die wêreldekono…
Moderne sonenergie-aanleg in Mauritius; hoekom nie in SA?
Prof Vivian Alberts
Waarom word ’n moderne sonenergie-aanleg in Mauritius gebou en nie in Suid-Afrika nie? Hoe raak die gebrek aan me…
So ry die trein…
Blackie op die Kaapstad stasie. Foto: Hawthorne Leslie
Op 13 Februarie was dit 158 jaar sedert die eerste deel van Kaapstad se Wellin…
Kernongelukke en bestraling
Die onlangse TV minireeks Chernobyl het ’n mens laat skrik vir die gevolge van ’n kernkrag-ongeluk. In die tweede deel van dié kort reeks…
Net selfbestuurde karre teen 2025 in stadskerns?
Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 7 Julie 2025, …
Toekomsnuus: ‘n volle foto-identikit op grond van jou DNS?
Toekomsnuus, Woensdag 16 Mei 2018
Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms.
Dit is 21 Junie …
Gaan jy eendag eet volgens jou DNS-profiel?
Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van…
Verkeerspolisie van die toekoms
Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 12 Augustus …
Toekomsnuus – vlieënde pynappels?
Toekomsnuus gee jou ‘n idee van hoe die wêreld gaan verander in die volgende dekade.
Van aanlyn kruidenierswarewinkels wat aandui watt…
Hoe prosteses mense help wat ledemate verloor het
Sue Pyler het onlangs op RSG gesels met Jaco Deist, ‘n protetis in Pretoria oor hoe die tegnologie die afgelope dekade(s) verander het en…
Kyknet kom kyk hoe maak ons ‘n radiovervolgverhaal
Daar was die Du Plooy’s van Soetsmelksvlei, Wolwedans in die skemer, Stralerjakkers, Blinkwater en ‘n hele kaboedel enkeldramas wat dekad…
Hoe gemaak met e-afval?
Hoe raak mens ontslae van jou rekenaar en ander e-afval op so omgewingsvriendelike manier moontlik?
E-afval sluit in rekenaars, selfon…
Het jy ‘n boorgat? Dan is daar baie dinge wat jy moet weet!
As mens ‘n boorgat op jpu erf of grond het, kan jy jou tuin natmaak nes jy wil al is daar waterbeperkings. Of kan mens? Kom luister wat s…
Hoe vlieg ‘n vliegtuig?
Hoe vlieg ‘n vliegtuig? Hoe bly ‘n swaar metaalstruktuur in die lug?
Luister hoe ‘n kenner verduidelik.
Hierdie illustrasie het in d…
Phalo (7) is by die huis
Phalo, die sewejarige seuntjie van De Doorns, het Maandagmiddag 18 Julie ‘n hartoorplanting ondergaan.
Die jongste:
Vrydag 12 Augustu…
Selfs die fikste mens kan weens hoogtesiekte sterf
Hoogtesiekte (altitude sickness), oftewel akute bergsiekte (acute mountain illness) kan enige mens tref, selfs die heel fikste mens wat ‘…
Só kan Dowes in Afrika nou gebaretaal leer
Grafiese ontwerper Willem Grobbelaar en videograaf Louis le Grange vertel hoe hulle ‘n handleiding en DVD saamgestel het om Dowes gebaret…
Binne-in die wêreld se grootste orrel
Die Wanamaker Orrel is die grootste werkende orrel in die wêreld. Dit is ingebou in die bekende John Wanamaker-afdelingswinkel, deesdae b…
As net ‘n surrogaat my kan help om ‘n baba te hê
Fertiliteitsbehandeling het die afgelope 20 – 30 jaar met rasse skrede vooruitgegaan. Baie paartjies wat vrugbaargheidsprobleme het, kan …
Hoe hartkleppe deur sleutelgat chirurgie herstel word
Hoe herstel of vervang mens ‘n hartklep sonder om die pasiënt se borsbeen oop te sny sodat mens die hart blootlê? Jy doen dit deur ‘n kle…
Hoe vorm ‘n tornado?
Suid-Afrika ervaar gelukkig nie sommer die mag van ‘n tornado nie, maar in dele van Amerika het dit al deel van sommige mense se lewe gew…