Wat is die toekoms van landbouskoue?


Ons kyk na die uitdagings vir landbouskoue.

Die suiwelmaatskappy, Danone, het in 2022 ‘n samewerkingsooreenkoms met Ncora Dairy Farm in die Oos-Kaap aangegaan. As deel van die projek, het hulle vanjaar vyf vroue bemagtig met kennis oor bemarking, bestuur, verwerking en ander vaardighede wat op die volhoubaarheid van hulle landboubesigheid fokus.

Ons hoor by dr. Louis du Pisani waarom Piet Roux van Prieska die 2023 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-kroon dra.