Wat is die toekoms van ons varsproduktebedryf?


In die laaste aflewering van die reeks oor die plaaslike varsproduktebedryf, fokus dr. Johan van Deventer op die toekoms van die bedryf.

Ons praat met Jannie Myburgh van Myburgh Toerusting oor entrepreneurskap. Hy is ‘n boer van die Ermelo-omgewing, maar ontwerp en modifiseer ook plaastoerusting.

Soos altyd is daar ook nuus oor die weer en jongste vleispryse.