Die verskil tussen ‘n ‘warranty’ en ‘guarantee’


  • Het Suid Afrikaanse burgers ‘n reg op konsulêre bystand in die buiteland,
  • Hoe geldig is elektroniese handtekeninge, en
  • Wat is die verskil tussen ‘n “warranty” en ‘n “guarantee.”
  • Vergoeding vir grondonteiening: moet die ontwikkelingspotensiaal van die grond in ag geneem word?

Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor dié regsaspekte.