Wat is die vooruitsigte vir wolbedryf in 2022?


Hoe lyk die vooruitsigte vir die wolbedryf in 2022 wat markte en produksie betref? Leon du Plessis van BKB beantwoord hierdie vraag.

Johan van den Berg gesels weersake.

Chris Derksen is terug met nuus oor vleispryse.

Veeplaas is op soek na ‘n klimaatslim veeprodusent.