Wat is kwik? Home Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 06/10/2021. Wat is kwik? Die span praat oor kwik se giftige geskiedenis en sy alledaagse gebruike. Daar word antwoorde gegee vir die vreemde verskynsels wat te sien is by Hondeklipbaai aan die Weskus van Suid-Afrika. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/10/hoe_verklaar_jy_dit_3_oct_hoe_verklaar_jy_dit_3_oktober_2021_medium.mp3