Wat is ‘n satelliet?


Die eerste mensegemaakte ruimtetuig, Sputnik, is 1975 opgeskiet. Dit was die eerste satelliet. Wat is ’n satelliet, en hoeveel soorte satelliete is daar? Was Cassini wat om Saturnus gewentel het, ‘n satelliet? Wat van die Dart-sending?

Jim Adams van Maryland in die VSA verduidelik.