Wat is oupas en oumas se regte oor hul kleinkinders?


Igna Klynsmith en sy kollega Elmari Richter praat oor verskeie aspekte van die familiereg.

Dit sluit in oupas en oumas se regte ten aansien van kleinkinders; faktore by aanneming; in watter omstandighede kan die welsyn ingryp; en die verskillende vorme van huweliksgoederebedeling.